AfriForum eis vrylating van gesin in kwarantynfasiliteit
Die burgerregteorganisasie AfriForum het laat gisteraand in ’n skrywe aan die Ministers van Gesondheid, Internasionale Betrekkinge en Samewerking, asook die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het laat gisteraand in ’n skrywe aan die Ministers van Gesondheid, Internasionale Betrekkinge en Samewerking, asook die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan President Cyril Ramaphosa gerig waarin dié organisasie maatreëls vir die verslapping van…
AfriForum se Oos-Moot-tak het al R33 500 tydens die staat van inperking ingesamel vir die projek wat hulle saam met Solidariteit…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Jeffreysbaai-tak het op 27 April 2020 ’n aartappelskenking van 28 ton van die Vaalharts-besproeiingskema naby Christiana ontvang. Dié…
AfriForum en Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO) bemagtig die Ndebele-gemeenskap deur die saamstel en verspreiding van IsiNdebele-instruksies wat gemeenskapslede in staat…
AfriForum verwelkom die terugtrek van Sihile Zikalala, Premier van KwaZulu-Natal, se dreigement dat mense wat positief vir COVID-19 toets in…
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se dringende hersieningsaansoeke teen die Departement van…
Die AfriForum-tak in Harrismith het op 21 en 22 April 2020 handreiniger aan ouetehuise en die plaaslike SAPD geskenk om…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in samewerking met ander organisasies soos Solidariteit Helpende Hand en die Vryburgers van 20 tot…
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê dit is ’n bitter ironie dat Suid-Afrika vandag Vryheidsdag vier, maar dat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing