AfriForum stel COVID-19-gemeenskapsplan bekend
AfriForum het vandag ’n omvattende plan bekendgestel vir gemeenskappe wat onder die volgehoue COVID-19-inperking ly. Die plan fokus op veiligheid,…
AfriForum het vandag ’n omvattende plan bekendgestel vir gemeenskappe wat onder die volgehoue COVID-19-inperking ly. Die plan fokus op veiligheid,…
Die AfriForum-tak in Christiana het op 13 Mei 2020 100 botteltjies handreiniger aan die Edith Smith-ouetehuis en ’n verdere 25 liter aan die…
Die privaat vervolging van Thandi Modise (die parlementêre speaker), Tom Moyane (voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens) en Alexis Bizos…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy kommer uitgespreek dat die Suid-Afrikaanse regering besig is om die COVID-19-pandemie te misbruik om…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 11 Mei 50 liter handreiniger aan inwoners van die Ons Hulde- en Samuel Broadbent-tehuis vir bejaardes…
Die AfriForum-tak in Velddrif het van 5 tot 7 Mei 2020 25 kospakkies aan behoeftige gesinne in die gemeenskap uitgedeel nadat RNFW…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 4 en 8 Mei 2020 25 sakke lemoene, 50 sakke nartjies en 10 groot sakke aartappels…
Die AfriForum-tak in Pietersburg het ingespring en twee skole se persele ontsmet. Skole moet ontsmet word voordat dit heropen sodat…
AfriForum verwelkom die direktief deur lt.genl. Moeketsi David Sempe op 7 Mei 2020 wat onder meer bevestig dat vuurwapenlisensiëring nou toegelaat word…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gister verlof tot appèl gekry om die uitspraak van die Suid-Gautengse Hooggeregshof – dat die vertoon…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing