#AfriForumStaanSaam vir Skole: Mpumalanga-skole ontvang COVID-19-hulp
AfriForum se Mpumalanga-takke het skole in dié provinsie op verskeie maniere bygestaan om hulle te help om gereed te wees…
AfriForum se Mpumalanga-takke het skole in dié provinsie op verskeie maniere bygestaan om hulle te help om gereed te wees…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 3 Junie 2020 slaggate in Buffelstraat opgevul nadat inwoners van daardie omgewing saam met AfriForum gewerk…
AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op Woensdag, 3 Junie 2020 ʼn verdagte in ʼn gesteelde voertuig in samewerking met die SAPD…
AfriForum Jeug verwelkom die verskuiwing van president MT Steyn se standbeeld van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus…
AfriForum se Limpopo-takke het die afgelope maand meer as 3 ton voedsel aan 1 000 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in…
AfriForum se Laeveld-takke het hul gemeenskappe tydens die staat van inperking op verskeie maniere gehelp. Die Nelspruit-tak het groente aan…
AfriForum en AfriForum Jeug het op 5 Junie 2020 nóg skolehulppakkette na skole landwyd versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam…
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis dat Nkosazana Dlamini-Zuma, die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, uit haar pos bedank. Dít…
AfriForum se takke in Mpumalanga het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie…
AfriForum se Oos-Rand-takke het tydens die staat van inperking meer as 30 ton voedsel aan 3 844 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing