AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Krugerpark
AfriForum se teenboelieveldtogspan het in Julie by die Laerskool Krugerpark in Mokopane, Limpopo, besoek afgelê en 720 leerders met hul…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het in Julie by die Laerskool Krugerpark in Mokopane, Limpopo, besoek afgelê en 720 leerders met hul…
Die gemeenskap van Prieska moes bykans vier maande gewag het voordat die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit eindelik verbeterings aan Kerkstraat by…
Bewapen met verfkwaste, grassnyers en tonne energie – dís hoe AfriForum se Port Elizabeth-jeugtak ingespring het om ’n omvattende opknappingsprojek…
Die AfriForum-buurtwag in Bethlehem het nie geskroom om ondersoek in te stel ná n kragonderbreking die Môrelig-woonbuurt moedeloos gelaat het…
AfriForum se Delportshoop-tak het in Julie 122 slaggate met twee ton sand en vyf sakke sement gevul. Hierdie merkwaardige inisiatief…
AfriForum het verlede maand voortgegaan om tehuise in Middelburg teen misdadigers te beveilig deur nóg sonkragveiligheidsligte op te rig. Die…
AfriForum het ’n nuwe slimfoontoepassing ontwikkel wat die organisasie se buurtwagte die vermoë sal gee om insidente tydens patrollies onmiddellik…
Die AfriForum-tak in Durbanville het ’n gemeenskapsprojek in Weyersrylaan aangepak en die vervalle randstene voor die NG Kerk Moedergemeente Durbanville…
Die AfriForum-brandspan in Hartbeespoort het in Julie gehelp om ’n aantal brande in die omgewing te blus. Die brande het…
Die AfriForum-buurtwag in Sasolburg het op 26 Julie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) op onder meer dagga en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing