AfriForum verwyder vullis ná munisipaliteit staak
Die AfriForum-tak in Bethal het dié dorp se sentrale sakekern op 30 Junie 2020 skoongemaak en vullis verwyder nadat werknemers van die…
Die AfriForum-tak in Bethal het dié dorp se sentrale sakekern op 30 Junie 2020 skoongemaak en vullis verwyder nadat werknemers van die…
Die AfriForum-tak in Vryburg het hul suksesvolle slaggatprojek in dié dorp voortgesit nadat die tak sedert vlak 3-regulasies weer met…
Dirk Venter, Christo van der Walt en Barry Jacobs, lede van die AfriForum-tak in Potchefstroom, trotseer weekliks tussen 06:00 en…
Die AfriForum-tak in Marble Hall het ’n skolehulppakket ter waarde van R6500 aan die Noem Noempie-kleuterskool geskenk. Dit vorm deel…
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 28 Junie 2020 vier verdagtes vasgetrek nadat die buurtwag inligting ontvang het dat ’n gesteelde voertuig…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2020 ’n buurtwag in Malalane op die been gebring nadat gemeenskapslede die organisasie genader het…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van tenderbedrog en korrupsie by die Lyttelton-polisiestasie ingedien teen Hendrick Kganyago, direkteur van Balimi Barui…
AfriForum se saak oor die probleme wat Suid-Afrikaners ondervind wat na dié land terugkeer of gerepatrieer word, is vanoggend gedeeltelik…
AfriForum se Pietersburg-tak het op 29 Junie 2020 handreiniger aan skole geskenk om die verspreiding van COVID-19 te bekamp. Nadat die…
AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het onlangs herhalers opgerig om ’n radionetwerk aan sy lede op sowel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing