AFRIFORUM SE MIDDELBURG-BUURTWAG NEEM DEEL AAN PATROLLIE SAAM MET SAPD
Die AfriForum-buurtwag in Middelburg het op 2 Februarie 2021 in samewerking met die SAPD aan ’n operasie in dié dorp…
Die AfriForum-buurtwag in Middelburg het op 2 Februarie 2021 in samewerking met die SAPD aan ’n operasie in dié dorp…
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat sy privaatvervolgingseenheid diensklagtes gelê het by lt.-gen. Khehla John Sitole, die nasionale…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) ’n dringende beroep op dié…
Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het die naweek van 29 en 30 Januarie 2021 aan nóg ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie deelgeneem….
AfriForum het vanaf 16 Desember 2020 tot en met 10 Januarie 2021 in die Noord-, Oos-, Suid- en Wes-Kaap hoë…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag met die instemming van die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) ’n hofbevel bekom wat dit…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het aan die Onafhanklike Verkiesingskommssie (OVK) geskryf om te versoek dat vanjaar se plaaslike verkiesing nie tot…
Die Endicott-buurtwag, wat deel vorm van die AfriForum-tak in Springs, het op 28 Januarie 2021 hulp verleen om die padoppervlak van die…
AfriForum se Krugersdorp-tak het 2021 voorwaar op ’n hoë noot afgeskop van die verlening van hulp aan die gemeenskap tydens…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het ’n prokureursbrief aan pres. Cyril Ramaphosa gerig waarin hulle geskrewe bevestiging vra oor onlangse…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing