AFRIFORUM EN SOLIDARITEIT NADER HOF OOR DEPARTMENT VAN TOERISME SE RASSISTIESE FONDS
AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek in hul saak teen die Departement van Toerisme in die Noord-Gautengse…
AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek in hul saak teen die Departement van Toerisme in die Noord-Gautengse…
AfriForum het op 12 Maart 2021 ’n nasionale patrollie gehou om sigbaarheid reg oor die land te verhoog. Hierdie nasionale…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 12 Maart 2021 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel…
AfriForum se buurtwagte in Limpopo het oor die afgelope naweek deelgeneem aan ’n nasionale patrollie. Op 12 Maart het AfriForum…
AfriForum het vandag kommentaar ingedien oor die voorgestelde veranderinge aan die regspraktisynsraad se breëgebaseerde swartekonomiesebemagtiging- (B-BSEB) regssektorkode. Volgens die organisasie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met groot hartseer kennis geneem van die afsterwe van Sy Majesteit Koning Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu. AfriForum…
AfriForum Jeug is van mening dat pres. Cyril Ramaphosa verantwoordelikheid vir die onlangse geweld by universiteitskampusse moet aanvaar en die…
AfriForum en lede van die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat hulle hofstukke gaan…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het die polisie verlede jaar gehelp om twee motordiewe in hegtenis te neem. Die…
Die verhoor van Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP, is vandag in die Randburgse Landdroshof uitgestel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing