AFRIFORUM TREE TOE TOT KOSTER-HOFGEDING
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek hofstukke formeel beteken om as vriend van die hof (amicus curiae) in die voortslepende Koster-hofgeding…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek hofstukke formeel beteken om as vriend van die hof (amicus curiae) in die voortslepende Koster-hofgeding…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Anja Pentz by, wat na bewering op 22 April 2021 deur beamptes van die…
AfriForum Jeug en die AfriForum-tak in Bloemfontein het asblikke aan Cheetahs for Change geskenk om hulle te help om die…
AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga het in April 2021 meer as 960 gevalle gehanteer en die organisasie se…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is teleurgesteld in die uitspraak wat landdros Ben Mtebele Vrydagmiddag in die Potchefstroomse Streekhof gelewer het in…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in twee afsonderlike sake persone in die Pretoriase Landdroshof ondersteun ná ’n lang stryd om…
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag was die afgelope week bedrywig en het betrokke geraak by verskeie aksies om die veiligheid van die…
Lede van AfriForum se Teks-buurtwag in Secunda het op 20 April 2021 hulle noodhulpsertifikate (vlak 1 tot 3) ontvang. Altesaam 20 buurtwaglede…
Die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) se aanhoudende leë beloftes aan studente en toelaes wat nie uitbetaal word nie,…
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende skrywe aan die bestuur van die Universiteit van Kaapstad (UK) gerig in reaksie op…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing