AFRIFORUM SE HEIDELBERG-TAK BEVEILIG GEVAARLIKE PADAANSLUITINGS
Die AfriForum-tak in Heidelberg het op 31 Julie as deel van hulle nasionale massapatrollie twee gevaarlike ingange na Heidelberg beveilig…
Die AfriForum-tak in Heidelberg het op 31 Julie as deel van hulle nasionale massapatrollie twee gevaarlike ingange na Heidelberg beveilig…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het sedert die begin van Julie reeds gehelp om 28 veldbrande in die gebied te bestry…
Die ortopediese chirurg wat ’n vyf maande oue baba behandel het nadat sy glo herhaaldelik deur haar ouers aangerand is,…
Die AfriForum-tak in Marble Hall het ’n petisie opgestel teen ’n onwettige plakkerskamp in die Koteng-gebied. Luidens statistiek spruit die…
Die AfriForum-tak in Brits het onlangs hulle buurtwag se Gemeenskaplike Operasionele Sentrum (GOS) geopen en vier van hulle buurtwaglede vir…
’n Moordverdagte het vandag uiteindelik in die hof verskyn ná volgehoue druk deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG)…
AfriForum se Springs-buurtwag het op Saterdag 24 Julie 2021 behoorlik hul harte oopgemaak in die koue weer. Na afloop van…
Die saak teen twee ouers wat op klagtes van kindermishandeling in hegtenis geneem is, het vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof…
Die AfriForum-buurtwagte in Potgietersrus, Pietersburg, Naboomspruit, Nylstroom en Warmbad het op Saterdag 24 Julie in samewerking met die SAPD, Heritage…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ondersoek in te stel rakende die meriete van ’n aansoek wat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing