Delportshoop-tak vier Vrouedag met spesiale geleentheid
Die AfriForum-tak in Delportshoop het Vrouedag gevier op ’n besondere geleentheid in die NG-kerksaal. Talle vroue uit die gemeenskap het…
Die AfriForum-tak in Delportshoop het Vrouedag gevier op ’n besondere geleentheid in die NG-kerksaal. Talle vroue uit die gemeenskap het…
AfriForum het die afgelope naweek die berugte paaie van Bronkhorstspruit, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en ander veiligheidsrolspelers,…
Miljoene kragverbruikers sal baat by beslissing – AfriForum ’n Reuseoorwinning in die belang van miljoene munisipale kragverbruikers is, volgens die…
AfriForum Teater is sedert die ontstaan van die Legato Koorfees en -toekennings drie jaar gelede die tuiskomplek van hierdie fees…
Die AfriForum-tak in Prieska eis ’n dringende vergadering met die bestuur van die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit om die toekoms van…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het verlede week reageer op ’n noodberig dat ’n vragmotor in die Sherwood-area gekaap is. Die…
Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein se uitspraak vandag dat die Menseregtekommissie (MRK) se bevindings nie op sigself afdwingbaar…
Vier manne. Drie maande. één AfriForum-aksiespan. Sedert AfriForum se Pretoria-aksiespan, ’n toegewyde span met slegs vier voltydse werknemers, op 15…
Die AfriForum-tak in Kaap Agulhas het op 14 Augustus ’n nuwe era van samewerking met die Kaap Agulhas Munisipaliteit begin…
AfriForum is gereed om die kragreus Eskom wéér in die hof te pak oor die burgerregteorganisasie se aansoek om inligting…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing