AfriForum gebruik nog 30 ton teer om pad in Lichtenburg te herstel
AfriForum se Lichtenburg-tak het op 17 September 2021 ’n groot teerprojek in Eerstestraat voltooi. ’n Padoppervlak van ongeveer 350 m2 is…
AfriForum se Lichtenburg-tak het op 17 September 2021 ’n groot teerprojek in Eerstestraat voltooi. ’n Padoppervlak van ongeveer 350 m2 is…
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 15 September 2021 as deel van AfriForum se jaarlikse boomplantmaandprojek 75 spekbome aan verskeie skole…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 14 September 2021 saam met Hi-Tech Security Witrivier en die plaaslike brandweer gehelp om…
Die AfriForum-tak in Machadodorp het op 15 September gehelp om groot veldbrande buite die dorp te blus. Hoewel die brande…
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag het twee nuwe kameras by AfriForum se Nelspruit-tak ontvang en dit op 15 September 2021 in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy dringende hofaansoek teen ses respondente beteken in die saak oor die vrylating van Jacob…
Die AfriForum-tak in Centurion het die afgelope maand hard gewerk om die gemeenskap te help om probleme in die omgewing…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Edward Kieswetter, geskryf waarin die…
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 14 September 2021 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Henko Visser…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville en die SAPD het die afgelope naweek sukses behaal toe twee verdagtes in hegtenis geneem is…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing