AfriForum en WeCare 4 Nelspruit werk saam aan verskeie projekte
AfriForum se Nelspruit-tak en WeCare 4 Nelspruit het hande gevat om die omgewing vir inwoners te verbeter. Die twee organisasies…
AfriForum se Nelspruit-tak en WeCare 4 Nelspruit het hande gevat om die omgewing vir inwoners te verbeter. Die twee organisasies…
AfriForum se Worcester-tak het op 18 September 2021 vyf witstinkhoutbome (Celtis africana) by die Langerugskool geplant as deel van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n PAIA-aansoek op die gesamentlike staande komitee oor intelligensie beteken. Dit volg ná Bess Nkabinde,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in samewerking met Evolve Life se Manie Botha op 17 September 2021 by die Laerskool Muldersdrif…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 14 September 2021 ’n skrywe aan Exigent Engineering Consultants gestuur om as ’n belanghebbende en…
Die geregtelike doodsondersoek na die dood van Solomon (Solly) Nengwane is vandag in die landdroshof in Brits op die hofrol…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op Saterdag, 18 September, saam met vrywilligers en ondernemings uit die gemeenskap ’n grootskaalse skoonmaakaksie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis dat daar teen staatsamptenare wat onregmatig welsynstoelae ontvang het, opgetree word. Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (SASSA)…
Die AfriForum-tak in Westonaria het die afgelope tyd volgehoue druk toegepas op Eskom om krag na Venterspos te herstel ná…
Die AfriForum-tak in Steynsrus het die afgelope tyd verskeie gemeenskapsprojekte suksesvol voltooi. Die tak het op 14 September ’n noodwaterpunt…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing