Groblershoop in rou riool gedompel; ernstige gebrek aan dienslewering
Slaggate, gereelde krag- en wateronderbrekings en vullis wat die wêreld vol lê. Dít is sommige van die probleme wat die…
Slaggate, gereelde krag- en wateronderbrekings en vullis wat die wêreld vol lê. Dít is sommige van die probleme wat die…
AfriForum benadruk dat samewerking tussen die privaat sektor en gemeenskappe nou die enigste uitweg is in die dreigende watervoorsieningskrisis waarby…
Die AfriForum-tak in Bethal het gedurende Augustus drie bakkievragte vol vullis en gras uit Davelweg verwyder. ’n Stuk van Davelweg…
AfriForum se Albertinia-plaaswag het op 15 en 16 Augustus 13 arrestasies in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) uitgevoer tydens…
Die oorweldigende gebrek aan steun vir die voorgenome presidensiële gesondheidsverdrag behoort, volgens die burgerregteorganisasie AfriForum, vir die regering ’n duidelike…
AfriForum waarsku teen ’n uiters hoë brandgevaar in die noordelike gedeelte van die land wat nou in sy droë seisoen…
Blatante korrupsie moenie Suid-Afrikaanse lewens in gevaar stel Die onlangse onthullings in die Open Borders dokumentêre reeks wat deur AfriForum…
Die Koster-gemeenskap is sedert 7 Augustus pal sonder water ná ’n waterpomp by die Witrand-pompstasie die gees gegee het. AfriForum…
Keimoes se bekende waterwiel in die kanaal langs die hoofstraat het byna ’n gedaanteverwisseling ondergaan nadat die plaaslike AfriForum-tak op…
Die AfriForum-tak in Vaalharts het hul nuwe takbestuur aangewys. Dié bestuur is slaggereed en opgewonde om die gemeenskap te dien….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing