AfriForum se Middelburg-buurtwag help met waterverspreiding
Die AfriForum-buurtwag in Middelburg het op Sondag 17 Oktober gehelp om water te versprei tydens onderbrekings in dienslewering as gevolg…
Die AfriForum-buurtwag in Middelburg het op Sondag 17 Oktober gehelp om water te versprei tydens onderbrekings in dienslewering as gevolg…
AfriForum bied vanjaar in samewerking met AfriForum Sakenetwerk die Skolekuns-kompetisie by die Prag en Praal Kunskraal by AfriForum Teater aan….
Die jeugvleuel van AfriForum se Piet Retief-tak het op 16 Oktober 2021 die kruis langs die N2 teruggeplaas nadat die…
Regter Hennie de Vos het vandag in die Hooggeregshof in Pretoria twee ouers skuldig bevind op klagtes van aanranding met…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 13 en 14 Oktober 2021 154 kg spinasie uit die tak se groentetuin geoes. Dit…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag ’n konferensie oor die verval van die strafregstelsel by die AfriForum Teater gehou. Adv. Gerrie…
Die AfriForum-tak het op 9 Oktober 2021 as deel van hulle Ons Dorp-projek slaggate in Joe Slovostraat gevul. Die Ons…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 13 Oktober 2021, vier peperbasbome aan Schoongezigt Estate en Tambotie Park geskenk as deel…
AfriForum se Lichtenburg-tak het op 14 Oktober 2021 agt ton teer gebruik om ongeveer 120 m2 se slaggate in Eerstestraat te…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 11 Oktober 2021 gehelp om ’n sloot in Schwickardstraat te herstel. Hierdie projek is…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing