AfriForum se Delmas Valke-buurtwag naasbeste (uit 50 buurtwagte) in noordstreek
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het Saterdagaand (24 Augustus) tydens ’n prysuitdeling op die organisasie se nasionale kongres tweede plek behaal…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het Saterdagaand (24 Augustus) tydens ’n prysuitdeling op die organisasie se nasionale kongres tweede plek behaal…
AfriForum en Saai eis onmiddellike ingryping van Interpol om die kommerwekkende toename in oorgrens veediefstal en gepaardgaande geweld tussen Suid-Afrika…
AfriForum waarsku dat die bekragtiging van wetgewing wat die weg baan vir die vestiging van ’n nuwe staatsbeheerde agentskap wat…
Slegs 34 van die 257 munisipaliteite in Suid-Afrika het skoon oudits van die ouditeur-generaal (OG) ontvang vir die 2022/23-boekjaar –…
AfriForum se teenboelieveldtogspan en hul gelukbringer Matteus het 17 laer- en hoërskole in Oudtshoorn en Calitzdorp besoek van 19 tot…
Dis bemoedigend om te sien dat die regering eindelik ag slaan op Suid-Afrika se voortslepende waterkrisis deur ’n openbare-private vennootskapsmodel…
AfriForum se Bethlehem-tak en -buurtwag is Saterdagaand (24 Augustus) tydens ’n toekenningsgeleentheid op dié organisasie se nasionale kongres as AfriForum…
Die kriminele sindikate wat verantwoordelik is vir die wydverspreide vandalisme van waterinfrastruktuur in Suid-Afrika kan nie toegelaat word om in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê hy sal deelneem aan die openbare raadplegingsproses om die implementering van ’n irrasionele kragtariefverhoging te verhoed…
AfriForum eis in ’n skrywe aan die voorsitter, uitvoerende hoof en bestuur van die SAUK dat Afrikaanse nuusbulletins terug verskuif…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing