AfriForum se buurtspan ry noorde van Pretoria plat om dit op te knap
AfriForum se Noord van die berg-buurtspan het verlede maand dié deel van Pretoria behoorlik platgery om die omgewing skoon en…
AfriForum se Noord van die berg-buurtspan het verlede maand dié deel van Pretoria behoorlik platgery om die omgewing skoon en…
Uitbetalings van eise na aanleiding van onregmatige arrestasies deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vir die duur van voormalige Polisieminister,…
AfriForum se teenboelieveldtogspan en die organisasie se privaatvervolgingseenheid het op 11 September meer as 200 jong onderwysers by die Hoërskool…
AfriForum se Uitenhage-tak het die nuwe bestuur van die Mosel-buurtwag aangekondig en dié buurtwag is nou slaggereed om die gemeenskap…
Twee rooihartbeesbokke was vandeesweek ’n bok vir sports en het behoorlik die ooste van Pretoria op horings geneem. AfriForum se…
’n Taktiese deurbraak is vanoggend gemaak in AfriForum, Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se stryd téén twee gewraakte artikels…
Die AfriForum-tak in Upington het in samewerking met Gemsbok, ’n gemeenskapskoerant in die Noord-Kaap, en die departement van Bosbou, Visserye…
Ondersteuning vir AfriForum se petisie om die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit uit die hande van ’n EFF-ANC-koalisie te hou, het sedert…
Die buurtspan van AfriForum se Groter Moot-tak het in Augustus 58 man-ure met kettingsae bestee en ’n kraan by die…
AfriForum se Thabazimbi-tak het verlede week in samewerking met die plaaslike organisasie Spitskop Landelike Veiligheid ’n groot impak op die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing