AfriForum eis Emthanjeni-munisipaliteit om watertekorte dringend op te los
AfriForum doen ’n beroep op die Emthanjeni Plaaslike Munisipaliteit om dringend by die waterkrisis in De Aar, Hanover en Britstown…
AfriForum doen ’n beroep op die Emthanjeni Plaaslike Munisipaliteit om dringend by die waterkrisis in De Aar, Hanover en Britstown…
Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n beroep op die president en die minister van Gesondheid om groter erns te maak met…
AfriForum se Stop BELA-petisie (www.stopbela.co.za) teen die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024 het binne die afgelope…
’n Nuwe aanklaer is aangestel om die vermoorde Xolani Kunene se saak te hanteer te danke aan die betrokkenheid van…
AfriForum doen ’n beroep op Pemmy Majodina, minister van Water en Sanitasie, om dringend saam met meer as 5 000 geregistreerde…
Hoor die pleidooi van die inwoners! Dít is die dringende beroep wat die burgerregteorganisasie AfriForum vandag aan die Tshwane-metro se…
AfriForum se Klerksdorp-tak het Vrydag 13 September ’n dringende skrywe aan die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit gerig en die munisipaliteit sewe…
Die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit het vyf werksdae om op ’n brief van AfriForum oor die ernstige rioolprobleem in Kakamas,…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het skaars Augustus se stof van hulle skoene afgeskud toe hulle die eerste aksies vir September…
Die AfriForum-tak in Swellendam het onlangs agte nuwe koeëlvaste baadjies aangekoop vir hul buurtwaglede om tydens veiligheidsoperasies saam met die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing