Rustenburg-tak vul slaggate op
AfriForum se Rustenburg-tak het op 27 Maart begin om verskeie slaggate op die hoek van Watervallaan en Lucasstraat op te…
AfriForum se Rustenburg-tak het op 27 Maart begin om verskeie slaggate op die hoek van Watervallaan en Lucasstraat op te…
In reaksie op die Centre for Development and Enterprise (CDE) se verslag oor die noodtoestand waarin onderwys in die land…
AfriForum het pas inligting oor Afrikaans vir opname in die Wêreldatlas van Tale van die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike…
Op 27 Maart het teaterliefhebbers Wêreldteaterdag gevier. Dié dag is op ’n hoogtepunt afgesluit toe die Naledi-teatertoekennings vir 2022 bekend…
AfriForum se Weskus-tak het op 26 Maart soos oudergewoonte die strand by Spreeuwalle in Langebaan in samewerking met meer as…
AfriForum se Besigheidsbytjiesspan, bestaande uit AfriForum Sakenetwerk en AfriForum se jeugleierskapspan, het op 27 Maart in samewerking met Akademia ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Kimberley het op Donderdag 23 Maart saam met die plaaslike GPF twee verdagtes vasgetrek wat probeer vlug…
AfriForum se Warmbad-tak het op 25 Maart die ingange na die dorp Bela-Bela vanaf die R516- en R101-pad, agter die…
AfriForum se Bothaville-tak is deel van die span wat Presidentstraat, wat die dorp met Meyerhof verbind, opgradeer. Die plaaslike Nala-munisipaliteit…
AfriForum se Groblersdal-tak het op 23 Maart hul herwinningsprojek in die dorp afgeskop deur drie herwinningspunte onderskeidelik by die Klouter Klitsies…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing