Van padmerke verf tot grassny vir Groter Moot-strukture in April
AfriForum se Groter Moot-buurtwag en die buurtspan van die Groter Moot-tak het gedurende April reusewerk gedoen en sukses behaal om…
AfriForum se Groter Moot-buurtwag en die buurtspan van die Groter Moot-tak het gedurende April reusewerk gedoen en sukses behaal om…
AfriForum se Noord van die berg-tak se tuinspan het gedurende April hulself oortref met die werk wat gedoen is om…
AfriForum se Wes-Moot-tak op 1 Mei in samewerking met Proshield Sekuriteit ’n gesteelde voertuig voorgekeer. Dit volg nadat hierdie spesifieke…
Die AfriForum-buurtwag in Tzaneen het op 26 April saam met die AfriForum-tak gewerk om ’n vermeende kabeldief vas te trek….
AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op 25 April saam met ander buurtwagte in die area ’n trolliepatrollie uitgevoer terwyl vullistrokke sakke…
AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het op 23 April gehelp om ’n veldbrand op ’n plaas naby Pellissier in Bloemfontein onder beheer…
Die Potchefstroom-buurtwag het op 25 April gehelp om twee verdagtes vas te trek wat ’n leerder van Potchefstroom High School…
AfriForum se buurtwag in Potchefstroom het op 22 April ’n skietdag vir patrollielede en hulle gades aangebied by ’n skietbaan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in die lig daarvan dat die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein die Gelykheidshof se aanvanklike…
Die vermeende dronkbestuurder, Joseph Hebron Maponya, het vandag sy eerste verskyning in die Middelburg-landdroshof gemaak – meer as 18 maande…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing