Sasolburg-tak ruim groenstrook op as deel van die #MyWoonbuurt-kompetisie
AfriForum se Sasolburg-tak het op 13 Mei ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur as deel van hulle #MyWoonbuurt-kompetisie. Hierdie kompetisie is…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 13 Mei ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur as deel van hulle #MyWoonbuurt-kompetisie. Hierdie kompetisie is…
AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag, wat deel van AfriForum se Klerksdorp-tak is, het Saterdag areas rondom sewe kragbokse in en om Hartbeesfontein…
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 13 Mei opleiding in basiese vuurwapenhantering ontvang. Hierdie opleiding het gefokus op die korrekte…
AfriForum het met kommer kennis geneem van die tendense waarop die PIRLS 2021-verslag met betrekking tot die land en Suid-Afrikaanse…
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 13 Mei vroue by die Jack Cotton-, Pioneer- en President-ouetehuise met ’n ete en ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom het op 9 Mei ’n inligtingsaand vir buurtwaglede en taklede gehou. Marnus Kamfer, AfriForum se regs-en-risikobestuurder,…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 13 Mei die park in Maxwellstraat (CW5) skoongemaak. Daar was 30 vrywilligers wat kom help…
Lede van AfriForum se Durbanville-tak het op 13 Mei opleiding in selfverdediging deur Truekrav gekry. Die opleiding is daarop gemik…
AfriForum se Noord van die berg-tak het op 13 Mei hulle opvolgprojek by die Heldeakker-begraafplaas aangepak. Dié tak het hierdie…
Die AfriForum-tak in Kempton Park het die afgelope naweek met behulp van die gemeenskap die herstel van slaggate geprioritiseer, omdat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing