Brits-tak hou suksesvolle pretloop en potjiekoskompetisie
Die AfriForum-tak in Brits het op 16 Junie by Santai-gastehuis ’n pretloop van 5 km gehou en ’n potjiekoskompetisie aangebied….
Die AfriForum-tak in Brits het op 16 Junie by Santai-gastehuis ’n pretloop van 5 km gehou en ’n potjiekoskompetisie aangebied….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy kommer uitgespreek oor die gebrek aan deursigtigheid oor die werwing- en opleidingsprosedures wat met die…
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 16 Junie saam met ongeveer 50 volwassenes en kinders die winterkoue aangedurf om Konsentrasiekampdag te…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het hul regspan opdrag gegee om ’n brief aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) te…
AfriForum se Rustenburg-tak het op 19 Junie ’n suksesvolle aksie gehou deur die ou begraafplaas in Kockstraat skoon te maak….
Tshwane-metropolisiebeamptes, wat op korrupsieverwante aanklagte teregstaan, het ’n lid van AfriForum se privaatvervolgingseenheid bygedam omdat hulle beswaar gemaak het om…
AfriForum se Thabazimbi-tak het op 9 Junie in samewerking met die plaaslike gemeenskap slaggate reg oor die dorp opgevul. Hierdie…
Die AfriForum-tak in Bothaville het op 8 Junie ’n watertoets gedoen om vas te stel of daar cholera in die…
AfriForum se gemeenskapsveiligheidafdeling het die afgelope tyd verskeie opleidingskursusse vir buurtwaglede aangebied. Dié organisasie het vandeesweek sy agtste protospankursus aangebied….
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 8 Junie watertoetse gedoen om vas te stel of daar cholera in die Elandspruit…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing