Krugersdorp-tak verf en gaan brandkrane na
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 1 Julie in Oatlands, Krugersdorp brandkrane oorgeverf en nagegaan. Dít volg nadat twee huise onlangs…
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 1 Julie in Oatlands, Krugersdorp brandkrane oorgeverf en nagegaan. Dít volg nadat twee huise onlangs…
Die AfriForum-tak in Ellisras het op Maandag 3 Julie reageer op ’n noodoproep om by die asgate en perdekamp buite…
Die AfriForum-tak in Brakpan het op 26 Junie ’n PAIA-aansoek aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gerig om inligting te bekom…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 3 Julie by die Solidariteit Helpende Hand se Ons Sentrum in Pretoria besoek…
AfriForum se Nelspruit-tak het die afgelope twee weke weereens die staproetes en park in die Steiltes-natuurreservaat skoongemaak. Vyf kilometer se…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die afgelope maand verskeie watertoetse in onder meer die Vaalrivier uitgevoer nadat vroeëre toetse in dié…
AfriForum se Alfa-buurtwag het die afgelope maand verskeie suksesse behaal in die voorkoming en bekamping van misdaad en bied geweldige…
AfriForum se Klerksdorp-tak het op 30 Junie beswaar namens inwoners en taklede by die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit ingedien nadat dit…
AfriForum se Vryburg-tak het in Junie drie leë erwe, twee oop velde en ses sypaadjies skoongemaak as deel van hierdie…
Die AfriForum-tak in Benoni het die afgelope naweek ’n suksesvolle omgewingsakedag gehou by die Benoni Homestead Dam. Hierdie dag het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing