Sentraalstreek se buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
Die AfriForum-buurtwagte in die Sentraalstreek (KwaZulu-Natal, Noordwes en die Vrystaat), het op 14 Julie aan dié organisasie se nasionale patrollie…
Die AfriForum-buurtwagte in die Sentraalstreek (KwaZulu-Natal, Noordwes en die Vrystaat), het op 14 Julie aan dié organisasie se nasionale patrollie…
AfriForum se Parys-tak het vandag ’n dringende brief aan Senzo Mchunu, die Minister van Water en Sanitasie, gerig oor die…
Die AfriForum-tak in Malmesbury-tak het op 14 Julie meer as 500 boeke aan die ACVV se biblioteek geskenk – verskeie…
AfriForum se veiligheidstrukture in die Oos-Kaap het op 14 en 15 Julie aan dié organisasie se kwartaallikse nasionale patrollie deelgeneem….
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 15 Julie ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur en die Japie le Roux-park skoongemaak. Hierdie aksie…
AfriForum se Strand-tak en die Strand Patrol-buurtwag het op 14 Julie ongeveer 1 900 kg troeteldierkos ingesamel en aan die Animal Welfare…
AfriForum se buurtwaglede in Centurion het op 18 Julie Stop the bleed-opleiding ontvang waartydens hulle drie vinnige tegnieke geleer het…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n assesseringsdokument bekendgestel wat boere as ’n handleiding kan gebruik om te verseker dat hulle…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, en Grandi Theunissen, Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid, het vandag die hofverskyning…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag omvattende kommentaar op die omstrede konsepregulasies oor watergebruiklisensies, wat op 19 Mei 2023 vir openbare deelname…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing