AfriForum eis Cele se onmiddellike bedanking oor gesteelde vuurwapens
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis dat Bheki Cele, minister van Polisie, onmiddellik bedank ná daar onthul is dat meer as 5 000…
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis dat Bheki Cele, minister van Polisie, onmiddellik bedank ná daar onthul is dat meer as 5 000…
AfriForum se Standerton-tak het op 21 Julie saam met die Lekwa Clean Up Crew gras gesny in Baumanstraat om die…
Die AfriForum Jeug-tak in Piet Retief het in Julie ongeveer 200 komberse ingesamel. Hulle het dit op 20 Julie aan…
AfriForum se voorsitter van die Hartbeespoort-tak, Dennis Webster, het op 25 Julie ’n strafregtelike klag by die Hartbeespoortdam-polisiekantoor ingedien teen…
AfriForum se Herald-plaaswag het op 21 Julie ’n simulasie van ’n plaasaanval en gyselaarbevryding aangebied. Die oefening was praktiese opleiding…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het oor die naweek van 22 en 23 Julie klasse in selfverdediging aangebied vir die onderwysers van…
Die AfriForum-tak in Moreletapark het op 22 Julie by Kleuterskool Doring en Rosie ’n volhoubare groentetuin gevestig. Die tak het…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 21 Julie ses sakke teer gebruik om twee yslike slaggate op te vul. Dié…
Die verrenoordstreeksuitdunrondte van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie het Vrydag, 21 Julie, gesorg vir spannende junior en senior…
AfriForum se Lichtenburg-tak het van 10 tot 20 Julie ingespring en voortgegaan met dié organisasie se slaggatprojek ten einde padveiligheid…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing