Belfast-tak loods projek om waterprobleme die hoof te bied
AfriForum se Belfast-tak het op 1 Augustus ’n projek geloods om die voortslepende waterprobleme in dié dorp te takel. Belfast…
AfriForum se Belfast-tak het op 1 Augustus ’n projek geloods om die voortslepende waterprobleme in dié dorp te takel. Belfast…
AfriForum se Bloemhof-tak het die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit op 1 Augustus op terme geplaas nadat dit aan die lig gekom…
AfriForum het op 26 Julie dié organisasie se tiende jaarlikse #skoonwaterprojek in Bela-Bela geloods deur ’n monster van munisipale drinkwater…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het aangekondig dat sy appèl teen die Gelykheidshof se bevinding dat die Kill the Boer-dreunsang nie haatspraak…
AfriForum het vandag die organisasie se jaarlikse vullisterreinouditverslag bekendgestel nadat vullisterreine in dorpe en stede waar AfriForum se takke geleë…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 Julie ’n plaaswag in die Ladismith-area gestig. Dié plaaswag is deel van AfriForum se…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n formele aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Inligting (PAIA) aan al nege provinsiale hoofde…
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het ter elfder ure sy opponering van ’n mandamus-aansoek wat deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid gebring is,…
AfriForum se Bethal-tak het op 27 Julie nog ’n twee dae lange slaggatprojek voltooi om die veiligheid van motoriste te…
AfriForum se Upington-tak het op 20 Julie in samewerking met die plaaslike raadslede, Bokkie Saal en Erica Strauss, vier stoptekens…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing