Lichtenburg-tak hou aan om slaggate op te vul
AfriForum se Lichtenburg-tak het tussen 31 Julie en 10 Augustus 87 slaggate in Bantiesstraat, Charlweg en ’n gedeelte van Breëstraat…
AfriForum se Lichtenburg-tak het tussen 31 Julie en 10 Augustus 87 slaggate in Bantiesstraat, Charlweg en ’n gedeelte van Breëstraat…
AfriForum se syfers toon dat 76 plaasaanvalle in die tweede kwartaal van 2023 plaasgevind het. Dié organisasie se gemeenskapsveiligheidafdeling het…
AfriForum het pas skriftelike appèl aangeteken teen Heritage Western Cape se goedkeuring vir die sloping van ’n gebou in Saldanha…
AfriForum se Zastron-tak het op 14 Augustus twee strafregtelike klagtes teen die munisipale bestuurder van die Mohokare Plaaslike Munisipaliteit, M.J…
AfriForum se Bethal-tak het op Donderdag 10 Augustus nog ’n slaggatprojek voltooi. Dié keer was die fokus op Tsibitso Sibanyonistraat….
AfriForum se Bothaville-tak het vandag ’n dringende brief aan die direkteur vir distriksgesondheidsdienste, T.S. Shale, gestuur waarin hulle beswaar maak…
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die internasionale bewustheid wat dr. Marcos Orellana, die Verenigde Nasies (VN) se spesiale rapporteur vir gifstowwe…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vanjaar 161 vullisterreine landwyd geoudit as deel van hulle nasionale projek om die toestand van vullisterreine…
AfriForum se Middelburg-tak het op op Vrydag 11 Augustus fase 3 van ’n projek voltooi wat die tak op 8…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag in die Kuilsrivier-landdroshof vir die private vervolging van gevonnisde vroueslaner, Jaco Swart. Die eenheid verteenwoordig…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing