Aanvallers skree “Kill the Boer, kill the Farmer” voordat hulle vroulike slagoffer met spies steek
’n Egpaar van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal is erg op hul plaas aangerand terwyl hul aanvallers “Kill the Boer, kill the…
’n Egpaar van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal is erg op hul plaas aangerand terwyl hul aanvallers “Kill the Boer, kill the…
Die AfriForum-tak in Parys het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Tebogo Manele, die waarnemende munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike…
Die sentraalstreeksuitdun van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie het Donderdag 24 Augustus vir naelbyt-eindstryde gesorg in die junior…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag vrygestel oor die mees blatante voorbeelde van die Suid-Afrikaanse regering se rassediskriminerende wetgewing….
Die SABC het ’n verbod geplaas op die uitsending van ’n radioadvertensie waarin AfriForum die publiek vra om dié organisasie…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op 25 Augustus gehelp om ’n moordverdagte in samewerking met Titen Security en die Suid-Afrikaanse…
AfriForum se Standerton-tak het op 23 Augustus nóg ’n slaggatherstelprojek in die dorp suksesvol voltooi. Die tak het op Beyers…
AfriForum se Bethal-tak het op 24 Augustus ’n vrag nartjies wat deur Wessel Piso, ’n sitrusboer van Nelspruit, aan die…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-buurtwag het op 22 Augustus elk ’n 600 liter-hoëdruk-brandbestrydingseenheid aangeskaf. Dit is deur Hoëveld Toerusting in…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 18 Augustus ’n vermeende kabeldief vasgetrek en aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) oorhandig vir…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing