Walker Drive-buurtwag berei voor vir misdaadsbewustheidsdag
AfriForum se Walker Drive-buurtwag hou op 9 September ’n misdaadbewustheidsdag op die hoek van Walkerrylaan en Sundaystraat in Sherwood. In…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag hou op 9 September ’n misdaadbewustheidsdag op die hoek van Walkerrylaan en Sundaystraat in Sherwood. In…
Die universiteitsuitdun van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide universiteitsdebatskompetisie het op 2 September by die Noordwes-Universiteit plaasgevind. Die deelnemende…
Die neiging tot selektiewe vervolging ken geen einde nie – en waar dit dikwels politici is wat teen vervolging beskerm…
Danksy ’n lid van die gemeenskap het die AfriForum-tak in Heilbron ’n kontrakteur aangestel wat weekliks help om hierdie Vrystaatse…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is vandag in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein om te appelleer teen die uitspraak van…
’n Broeikolonie van die bedreigde kransaasvoëls word tans in gevaar gestel deur beplande mynbedrywighede in die Waterberg, langs die Marakele…
AfriForum se Springs-tak is nou slaggereed om onluste in dié Oosrandse dorp hok te slaan. Toenemende gewelddadige protesaksies in Springs…
Die 575 leerders van Laer- en Hoërskool Delportshoop sal binnekort weer lopende water hê. Dit volg nadat die AfriForum-tak in…
AfriForum verwelkom Cilliers Brink, burgemeester van die Tshwane-metro, se besluit om ’n siviele eis teen die South African Municipal Workers’…
Delareyville is nou – danksy AfriForum se Delareyville-tak en ’n span geesdriftige gemeenskapslede – 50 streepsakke nader aan ’n skoner…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing