NGV: AfriForum en publiek wil stemme dik maak, maar regering gee te min geleentheid
Die openbare verhore oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wetsontwerp is hopeloos te min, power geadverteer, swak geleë en onhaalbaar vir…
Die openbare verhore oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wetsontwerp is hopeloos te min, power geadverteer, swak geleë en onhaalbaar vir…
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen dat die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, met haar kommentaar oor die omstrede Wysigingswetsontwerp op…
AfriForum se Noord van die berg-tak is voortaan verantwoordelik vir die instandhouding van die Heldeakker-begraafplaas se tuine. Die tak het…
AfriForum se Witbank-tak in Emalahleni het in September ’n projek in die berugte oop veld by Woltemadestraat voortgesit. Die tak…
AfriForum se Standerton-tak het op 26 September ’n projek by die SAVF-gemeenskapsentrum op die dorp voltooi waartydens die sentrum se…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op 27 September die Sundra Bulldogs-buurtwag gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te vind. Lede…
’n Plaasaanval is Maandagoggend kort ná 06:00 op ’n Maribashoek-hoewe buite Mokopane gefnuik en vier vermeende aanvallers is sedertdien aangekeer…
Die AfriForum-tak in Oos-Londen het op 26 September bome by die Laerskool Grens geplant om die skool se perseel op…
Die Konstitusionele Hof het vandag Julius Malema en die EFF se aansoek om verlof om te appelleer teen ’n interdik…
AfriForum se buurtwag in Krugersdorp het op 23 September ’n kurses gedoen in basiese handwapenhantering. Die doel van hierdie opleiding…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing