Viljoenskroon-tak verf padmerkers by 19 stopstrate in twee dae vir #OnsDorp-projek
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het hierdie week padmerkers by 19 stopstrate (sewe kruisings) in dié dorp geverf. Die padmerkers is…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het hierdie week padmerkers by 19 stopstrate (sewe kruisings) in dié dorp geverf. Die padmerkers is…
Die AfriForum-tak in Heilbron het in September gewoeker met verskeie aksies wat ten doel het om die dorp veilig en…
Die Kamieskroon tak het op die 21 September drie witkareebome by die Kamieskroon kliniek, vyf witkareebome by die Kamieskroon NG…
Die AfriForum-tak in die Bo-Karoostreek het saam met Leo Prinsloo verskeie opleidingsessies in Augustus aangebied aan lede van die gemeenskap….
Die AfriForum-tak in Bothaville het in samewerking met die Nala Plaaslike Munisipaliteit die kruising in Presidentstraat geplavei. Die tak het…
Die AfriForum-tak in Swellendam het op 3 Oktober inheemse geelhout- en witolienhoutbome by die Swellendam-hospitaal en Huis AA Tomlinsen geplant…
AfriForum het ’n gids saamgestel met wenke oor hoe mense hulself kan voorberei om sodoende veilig te bly wanneer uiterste…
Die Wysingingswetsontwerp vir die Padongelukfonds gaan die regte van burgers ondermyn en hulle verder benadeel. Die burgerregteorganisasie AfriForum meen ook…
Die AfriForum-tak in Bethal se groentetuinprojek het op 2 Oktober 2023 weer ’n groot oes opgelewer ondanks die droë weerstoestande…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Skaak SA was vandag in die Pretoriase Hooggeregshof oor die onregmatige skorsing van Skaak SA vroeër…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing