AfriForum-buurtwag dien zama-zamas nekslag toe
Drie onwettige mynwerkers – bekend as zama-zamas – is op Woensdag 25 Oktober tydens ’n operasie in die Primrose-omgewing vasgetrek,…
Drie onwettige mynwerkers – bekend as zama-zamas – is op Woensdag 25 Oktober tydens ’n operasie in die Primrose-omgewing vasgetrek,…
Danksy die AfriForum-tak in Lichtenburg het hierdie dorp nog 138 slaggate minder. Dié tak het tussen 16 en 20 Oktober…
In reaksie op die aanvaarding van die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die Bela-wetsontwerp) deur die Nasionale…
Die Mpumalanga Hooggeregshof in Mbombela het vandag AfriForum se saak aangehoor rakende die onbillike subsidiebedrag wat die Mpumalanga Departement van…
’n Groot groep lede van AfriForum het vandag by verskeie ander organisasies en partye voor die parlementsgebou in Kaapstad aangesluit…
’n TikTokker staar nou ’n kriminele ondersoek in die gesig vir haar beweerde vals en skadelike bewerings van rassisme wat…
Personeel van beide AfriForum en Solidariteit het vandag aan verskeie selfdoen-aksies deelgeneem in die omgewing van dié instansies se hoofkantore…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die regering se beoogde skenking van R50 miljoen aan die Kubaanse regering suksesvol gestuit. Dié…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n mondelinge voorlegging gelewer oor die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) -wetsontwerp voor die parlementêre portefeuljekomitee oor…
Kabeldiefstal en substasies wat gesaboteer word plaas Standerton se elektriese infrastruktuur onder geweldige druk. Die AfriForum-tak in Standerton het daarom…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing