#OnsDorp: Drie maniere waarop die Heilbron-tak ’n verskil gemaak het in Oktober
Oktober was weer ’n produktiewe maand vir die AfriForum-tak in Heilbron. Dié tak het drie groot aksies aangepak as deel…
Oktober was weer ’n produktiewe maand vir die AfriForum-tak in Heilbron. Dié tak het drie groot aksies aangepak as deel…
AfriForum se Machadodorp-tak het onlangs twee nuwe waarskuwingsborde op die R541-roete (ook bekend as die Skurwebergpas) opgerig om motoriste oor…
Die landdroshof in Johannesburg het vandag Vuyo Mhlakaza-Manamela, adjunkspeaker van die Gautengse Provinsiale Wetgewer, se aansoek om ontslag in ’n…
AfriForum, Saai en die kantoor van Kgosi Mogakolodi Masibi van die Batlharo Boo Tokwana Ba Ga Masibi Tradisionele Gemeenskap van…
Ten spyte van die voortslepende waterkrisis in Parys, hou die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit hul skynbaar steeds doof vir inwoners se…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het van 19 tot 26 Oktober voortgegaan met dié tak se reuseslaggatprojek en 480 m2 is…
AfriForum Kaapstad-Noord se Bellville- en omliggende buurtwagte het gedurende Oktober veiligheidsprobleme in dié gebied behoorlik gestormloop. ’n Massapatrollie, voertuigkontrolepunt en…
AfriForum was vandag in die Hooggeregshof in Pretoria om Eskom te dwing om inligting oor die kragreus se bestaande steenkool-…
AfriForum se Overstrand-tak het Donderdag (26 Oktober) 30 inheemse bome, waaronder geelhout, assegaai, witpeer en kusvaalbos, by Laerskool Kleinmond aangeplant….
Die Hooggeregshof in Pretoria het vandag AfriForum se aansoek van die hand gewys dat die regulasie rondom die verval van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing