AfriForum en publiek neem sterk standpunt in teen BELA-onderwyswetsontwerp by openbare raadpleegsessies in Gauteng
| |

AfriForum en publiek neem sterk standpunt in teen BELA-onderwyswetsontwerp by openbare raadpleegsessies in Gauteng

Verteenwoordigers van AfriForum, asook van ander organisasies en die publiek het sterk standpunt teen die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) ingeneem tydens die openbare raadplegingsessies hieroor wat van 5 tot 7 Mei 2023 in Gauteng plaasgevind het. Die sessies was ’n voortsetting van die raadplegingproses wat in Februarie vanjaar ’n aanvang…

BELA openbare raadplegingsessies hervat ‒ AfriForum versoek publiek om deel te neem
| |

BELA openbare raadplegingsessies hervat ‒ AfriForum versoek publiek om deel te neem

Die openbare raadplegingsessies waar die publiek mondelinge insette oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) kan lewer, word vanaf 5 Mei 2023 hervat. Die kennisgewing met datums en lokale is pas deur die sekretaris van die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Basiese Onderrig bekendgemaak. Volgens Alana Bailey, AfriForum se hoof van Kultuursake, word…

Teenboelieveldtogspan besoek skole in die Weskus
| |

Teenboelieveldtogspan besoek skole in die Weskus

AfriForum se Weskus-tak en teenboelieveldtogspan het op 17 April skole in Langebaan en Hopefield besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. Ses skole is besoek waaronder Curro Langebaan, Langebaan Primêre Skool, Longacres Privaatskool, Weskus Skool in Saldanha, Laerskool Vredenburg en Hoërskool Hopefield. Leandie Bräsler, AfriForum se…

Skole, onderwysers, ouers en leerders moet proaktief optree teen seksuele boeliegedrag
| |

Skole, onderwysers, ouers en leerders moet proaktief optree teen seksuele boeliegedrag

Aangesien dit duidelik is dat  die strafregstelsel slagoffers van seksuele misdrywe in die steek laat, raai AfriForum skole, onderwysers, ouers en leerders aan om proaktief teen seksuele boeliegedrag op te tree. Dit volg ná beriggewing, asook Angie Motshekga, minister van Basiese Onderwys, se reaksie in die parlement verlede week oor die toename van seksuele misdrywe…

Ontkenning van die krisis in Suid-Afrikaanse onderwys vererger situasie
| |

Ontkenning van die krisis in Suid-Afrikaanse onderwys vererger situasie

In reaksie op die Centre for Development and Enterprise (CDE) se verslag oor die noodtoestand waarin onderwys in die land verkeer en die Departement van Basiese Onderwys se ontkenning van die bevindings, het AfriForum verklaar dat die departement se houding die rede vir die ontstaan en verdere agteruitgang van die situasie is. Volgens Alana Bailey,…

Besigheidsbytjies begin met ’n gezoem
| |

Besigheidsbytjies begin met ’n gezoem

AfriForum se Besigheidsbytjiesspan, bestaande uit AfriForum Sakenetwerk en AfriForum se jeugleierskapspan, het op 27 Maart in samewerking met Akademia ’n seminaar aangebied vir ywerige, jong entrepreneurs om dié jaar se kompetisie met ’n gezoem te begin. Nagenoeg 70 skoliere het die seminaar bygewoon wat by Akademia, ook die hoofborg van die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie, plaasgevind het. Verskeie…

AfriForum verwelkom uitstel van chaotiese BELA openbare raadplegingsessies – vra dat konsep geskrap en skolewetgewing herbedink word
| |

AfriForum verwelkom uitstel van chaotiese BELA openbare raadplegingsessies – vra dat konsep geskrap en skolewetgewing herbedink word

Die openbare raadplegingsessies waar die publiek mondelinge insette oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) kon gaan lewer, is tot verdere kennisgewing uitgestel. Die kennisgewing in dié verband is deur die sekretaris van die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Basiese Onderrig aan enkele belanghebbendes gestuur. Volgens Alana Bailey, AfriForum se hoof van Kultuursake,…

AfriForum woon openbare verhoor in Vryburg oor omstrede BELA-wet by
| |

AfriForum woon openbare verhoor in Vryburg oor omstrede BELA-wet by

Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die BELA-wet) op 12 Maart in Vryburg bygewoon. Wilton Viljoen, ondervoorsitter van die Vryburg-tak, het namens AfriForum ’n voorlegging by dié verhoor gelewer. Viljoen het beklemtoon dat die ANC se poging om meer mag oor skole in…

AfriForum woon openbare verhoor in Rustenburg by om Bela-wet teen te staan
| |

AfriForum woon openbare verhoor in Rustenburg by om Bela-wet teen te staan

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 10 Maart om 14:30 die openbare verhoor vir die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (bekend as die Bela-wetsontwerp) bygewoon. AfriForum is teen die voorgestelde wetsontwerp en het ’n voorlegging by die verhoor gelewer. Armand Viljoen, AfriForum se distrikskoördineerder vir Marico het die verhoor bygewoon en beklemtoon dat die verplasing van finale…

AfriForum en Solidariteit Helpende Hand besoek Laerskool Muldersdrif met die #EkIsWondermeisie-veldtog
| |

AfriForum en Solidariteit Helpende Hand besoek Laerskool Muldersdrif met die #EkIsWondermeisie-veldtog

Die burgerregteorganisasie AfriForum in samewerking met Solidariteit Helpende Hand het op 3 Maart 2023 by Laerskool Muldersdrif besoek afgelê met die #EkIsWondermeisie-veldtog. Dit is waar AfriForum se teenboelieveldtog en Helpende Hand se FroueVonds en #HelpHetta-projek saamsmelt om ’n verskil te maak in meisies se lewens. AfriForum se teenboelieveldtog fokus op die bemagtiging van jongmense en…

End of content

End of content