AfriForum woon openbare verhoor in Port Elizabeth oor omstrede BELA-wet by
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die BELA-wet) op 10 en 11 Junie in Queenstown en Port Elizabeth bygewoon. Dirk Burger, voorsitter van die Port Elizabeth-tak, het namens AfriForum ’n voorlegging by dié verhoor gelewer. Burger het beklemtoon dat die ANC se poging…