AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek skole in Krugersdorp
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek skole in Krugersdorp

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 4 Augustus by die Laerskool Kenmare, die Clearview-tutorsentrum en Protie Kleuter Akademie in Krugersdorp besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil…

Bela-wetgewing sal onderwys ingrypend skaad ‒ AfriForum is gereed vir regsaksie as wetgewing aanvaar word
| |

Bela-wetgewing sal onderwys ingrypend skaad ‒ AfriForum is gereed vir regsaksie as wetgewing aanvaar word

AfriForum beklemtoon dat die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) onderwys in die land ingrypend sal skaad indien dit in die huidige formaat aanvaar word. Dié kommentaar volg in reaksie op die voorlopige nasionale verslag oor die parlement se openbare deelnameproses oor die wetsontwerp wat pas bekend geraak het. Volgens dié verslag…

Noordstreeksuitdunrondte van AfriForum se Dink of Sink-debatskompetisie lewer opwindende woordstryde op
| |

Noordstreeksuitdunrondte van AfriForum se Dink of Sink-debatskompetisie lewer opwindende woordstryde op

Die noordstreeksuitdunrondte van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie het Donderdag en Vrydag, 3 en 4 Augustus, uitnemende debatte opgelewer en gesorg vir naelbyt-eindstryde in beide die junior en senior kategorieë. Die Hoërskool Montana was andermaal die gasheerskool van die kompetisie wat deur AfriForum geborg word. Vanjaar was die deelname van skole in hierdie…

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Stephanus Roos
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Stephanus Roos

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 31 Julie by die Laerskool Stephanus Roos in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in…

Leerders presteer in verrenoordstreeksuitdunrondte van Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie
| |

Leerders presteer in verrenoordstreeksuitdunrondte van Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie

Die verrenoordstreeksuitdunrondte van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie het Vrydag, 21 Julie, gesorg vir spannende junior en senior eindstryde. Dit was die tweede van vyf streeksuitdunrondtes wat in vanjaar se kompetisie plaasvind. Merensky Landbou Akademie was andermaal die gasheerskool van hierdie kompetisie wat deur AfriForum geborg word. Vanjaar het vier skole – Hoërskool…

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Keppies Tutorsentrum met #DieValFilm
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Keppies Tutorsentrum met #DieValFilm

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 20 Julie by die Keppies Tutorsentrum in Pretoria-Noord besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in skole…

Akademia-studente wys hulle staal in Dink of Sink-debatskompetisie
| |

Akademia-studente wys hulle staal in Dink of Sink-debatskompetisie

Die eerste uitdunronde van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir universiteite het Saterdag by Akademia in Centurion plaasgevind. ’n Nuwe rekordaantal van ses spanne het aan die kompetisie deelgeneem en die beoordelaars met hulle debatsvaardighede beïndruk. In die verlede het AfriForum slegs een nasionale kompetisie vir enkele universiteitspanne aangebied. Volgens Nicolene Müller, projekkoördineerder…

Híér is die wenners van vanjaar se Besigheidsbytjies- en Juniorpreneurskompetisie
| |

Híér is die wenners van vanjaar se Besigheidsbytjies- en Juniorpreneurskompetisie

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 10 Julie vanjaar se wenners van die Besigheidbytjies- en Juniorpreneurskompetisie aangekondig. Die kompetisie bestaan uit twee kategorieë vir onder meer laerskoolleerders (Hommelbytjies-kategorie) en hoërskoolleerders (Juniorpreneurs-kategorie). Baie geluk aan die volgende wenners:Kategorie 1 (grondslagfase)• Wenner: Immeke Nel van Gqeberha (Immie’s Gifts). Hierdie graad 1-leerder verkoop geskenke wat sy self…

AfriForum besoek Solidariteit Helpende Hand se Ons Sentrum met die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie en entrepreneursopleiding
| |

AfriForum besoek Solidariteit Helpende Hand se Ons Sentrum met die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie en entrepreneursopleiding

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 3 Julie by die Solidariteit Helpende Hand se Ons Sentrum in Pretoria besoek afgelê as deel van hierdie entrepreneurskompetisie se leierskapsontwikkeling en entrepreneursopleiding. AfriForum het reeds in 2019 die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie met groot sukses van stapel gestuur. Die kompetisie is intussen uitgebrei deur met ’n nuwe kategorie voorsiening te…

Nuwe sperdatum vir graad 1- en 8-inskrywings in Gauteng ‒ AfriForum raai ouers aan om nie te wag nie
| |

Nuwe sperdatum vir graad 1- en 8-inskrywings in Gauteng ‒ AfriForum raai ouers aan om nie te wag nie

AfriForum het die nuwe sperdatum vir inskrywings van leerders wat volgende jaar in graad 1 of 8 in Gautengse openbare skole moet wees, verwelkom. Die aanvanklike sluitingsdatum vir aansoeke is met ’n week verleng tot 21 Julie 2023 en ouers sal daarna nog tyd tot 28 Julie 2023 hê om die vereiste dokumente aanlyn of…

End of content

End of content