IVERMEKTIEN: AFRIFORUM SE REGSPAN OORWEEG MOONTLIKE REGSAKSIE
| |

IVERMEKTIEN: AFRIFORUM SE REGSPAN OORWEEG MOONTLIKE REGSAKSIE

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om moontlike regsaksie te oorweeg na die verbod op die gebruik van Ivermektien wat ontwikkel is vir menslike gebruik as behandeling teen COVID-19. Dít volg nadat die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) dié medikasie, waarvan 3,7 miljard dosisse al versprei is en aan die ontdekkers daarvan die…

AfriForum en Basotho’s voer gesprek oor verhoudings
| | |

AfriForum en Basotho’s voer gesprek oor verhoudings

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 17 Januarie 2020 met die Basotho Lead-Petitioners (BLP) in Hlotse, Lesotho vergader oor die herstel van vriendskaplike verhoudings tussen Afrikaners en die Basotho’s. Tydens die vergadering is besluit dat ’n memorandum van verstandhouding opgestel sal word om ’n raamwerk vir erkenning en toekomstige samewerking daar te stel. “Ons het tot die gevolgtrekking…

AfriForum versoek regspan om by tradisionele leierskap-saak betrokke te raak
| | |

AfriForum versoek regspan om by tradisionele leierskap-saak betrokke te raak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om by die tradisionele leierskap-saak van die Barolong Boo Seleka Tradisionele Raad van Thaba ’Nchu naby Bloemfontein betrokke te raak. Dít volg nadat Ace Magashule, voormalige premier van die Vrystaat, op grond van ’n verslag van die Kommissie vir Tradisionele Leierskapdispute en -Eise besluit het om die…

Mbete-sindroom: Is klassieke konserwatisme of liberale individualisme ons uitkoms?
| |

Mbete-sindroom: Is klassieke konserwatisme of liberale individualisme ons uitkoms?

Deur Barend Uys “I have no me outside of the collective. … I do not have a personal space to do things, you know, personally, as an individual, no.” Hierdie stelling is gemaak deur Baleka Mbete, voormalige speaker van die nasionale vergadering, tydens ’n onderhoud met Mehdi Hasan van Al Jazeera wat Vrydag in Londen…

End of content

End of content