Barolong Boo Seleka koninklike familie behaal waterskeidingsukses met AfriForum-steun
| |

Barolong Boo Seleka koninklike familie behaal waterskeidingsukses met AfriForum-steun

Verlof tot appèl is vandag in die hooggeregshof in Bloemfontein, met AfriForum se steun, aan die koninklike familie van die Barolong Boo Seleka tradisionele gemeenskap van Thaba ’Nchu toegestaan om teen ’n hofuitspraak van September 2019 te appelleer. In laasgenoemde uitspraak het die hof geweier om ’n verslag van die Kommissie vir Tradisionele Leierskapdispute en…

AfriForum en Basotho’s voer gesprek oor verhoudings
| | |

AfriForum en Basotho’s voer gesprek oor verhoudings

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 17 Januarie 2020 met die Basotho Lead-Petitioners (BLP) in Hlotse, Lesotho vergader oor die herstel van vriendskaplike verhoudings tussen Afrikaners en die Basotho’s. Tydens die vergadering is besluit dat ’n memorandum van verstandhouding opgestel sal word om ’n raamwerk vir erkenning en toekomstige samewerking daar te stel. “Ons het tot die gevolgtrekking…

AfriForum versoek regspan om by tradisionele leierskap-saak betrokke te raak
| | |

AfriForum versoek regspan om by tradisionele leierskap-saak betrokke te raak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om by die tradisionele leierskap-saak van die Barolong Boo Seleka Tradisionele Raad van Thaba ’Nchu naby Bloemfontein betrokke te raak. Dít volg nadat Ace Magashule, voormalige premier van die Vrystaat, op grond van ’n verslag van die Kommissie vir Tradisionele Leierskapdispute en -Eise besluit het om die…

| | | |

AfriForum besoek Nkungumathe-gemeenskap

AfriForum besoek vandag die  Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla om met plaaslike leiers en die gemeenskap te vergader oor die burgerregte-organisasie se onlangse hofstryd wat hulle names dié gemeenskap teen die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement gewen het. Regter Rashid Vahed het in Julie vanjaar in die hoë hof in Pietermaritzburg in die gemeenskap se guns beslis om die KwaZulu-Natalse…

| | | |

Nkandla Oorwinning

Danksy die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla na ‘n jare lange stryd nou ’n skool ryker word. Regter Rashid Vahed het vandag in die hoë hof in Pietermaritzburg in die gemeenskap se guns beslis om die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement te dwing om vir hulle ’n skool te bou. Dít volg nadat dié gemeenskap van…

| |

Rolspelers vat hande om landbouontwikkelingsprojek te verbeter

AfriForum en Saai het met Prins Bambindlovu Zulu hande gevat om ’n landbouontwikkelingsprojek by KwaKhangelamankengane, suid van Pongola, te verbeter. Dié rolspelers het besluit om hierdie ontwikkelingsprojek te ondersteun aangesien Prins Bambindlovu en sy span reeds groente suksesvol produseer. Die ontwerp en installering van ’n meer effektiewe drupbesproeiingstelsel is moontlik gemaak deur AfriForum se Pongola-tak…

End of content

End of content