AfriForum en Saai ondersteun buitestedelike boerdery-onderneming om doeltreffendheid te verbeter
| |

AfriForum en Saai ondersteun buitestedelike boerdery-onderneming om doeltreffendheid te verbeter

AfriForum en Saai het hande gevat met Gung’s Boerdry om produktiwiteit en doeltreffendheid van hierdie buitestedelike boerdery-onderneming te verbeter deur ’n skoffelploeg aan dié boerdery-onderneming te skenk. Gung’s Boerdry produseer brandrissies, brinjal, ander groen groente en medisinale kruie op ’n 2,5 ha plot by Zuurbekom in die Wes-Rand. Hierdie gediversifiseerde landbou-onderneming behels ook agro-verwerking, produseer…

AfriForum en Batlharo Boo Tokwana-Ba-Ga-Masibi smee bande
| |

AfriForum en Batlharo Boo Tokwana-Ba-Ga-Masibi smee bande

AfriForum en die Batlharo Boo Tokwana-Ba-Ga-Masibi Tradisionele Gemeenskap van Disaneng, wes van Mahikeng in die Noordwes-provinsie, het bande gesmee tydens ’n vergadering op 3 April 2023 tussen verteenwoordigers van AfriForum en die Tradisionele Raad van die Batlharo Boo Tokwana-Ba-Ga-Masibi. Daar is ooreengekom dat daar spesifiek saamgewerk sal word op landbou-ontwikkeling, gemeenskapselfstandigheid en die versekering van…

Gesamentlike landbouprojek stroop tweede graanoes
| |

Gesamentlike landbouprojek stroop tweede graanoes

Die stroop van die tweede graanoes van die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek wat deur AfriForum, Saai, en die Boiphitlhelelo Koöperatief by Noga’s Post in die Barolong Boo Seleka Koninkryk aangepak is, is die week afgehandel. 8,5 ton koring is geoes en gelewer by OVK Tweespruit. Koring is tydens die 2022 winterseisoen aangeplant nadat baie hoë reënval die…

Gesamentlike inheemseveldbokprojek skop af
| |

Gesamentlike inheemseveldbokprojek skop af

iNkosi Zwelothando Mabandla, AfriForum en die familieboernetwerk die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het vandag die gesamentlike inheemseveldbok-landbouontwikkelingsprojek in die AmaBhele kaJamangile-koninkryk naby Maclear in die Oos-Kaap amptelik afgeskop met die lewering van die eerste 21 Nguni-inheemseveldbokke op iNkosi Zwelothando se plaas, Mncetyane. Gerhard Lourens, van LGL Inheemseveldbokskilderstoet, het ook praktiese opleiding aangebied vir lede van…

Barolong Boo Seleka begin proses om eienaarskap van hul grond te herstel
| |

Barolong Boo Seleka begin proses om eienaarskap van hul grond te herstel

Die Barolong Boo Seleka Tradisionele Gemeenskap het vandag tydens ’n gesamentlike mediakonferensie met AfriForum aangekondig dat dié tradisionele gemeenskap die proses begin het om eienaarskap van hul grond, wat tans in die staat as voog namens die gemeenskap setel, ingevolge artikel 20 van die Wet op Opgradering van Grondbesitregte (wet 112 van 1991), te herstel….

Grondbestuurstelsel by Barolong Boo Seleka in werking gestel in samewerking met AfriForum
| |

Grondbestuurstelsel by Barolong Boo Seleka in werking gestel in samewerking met AfriForum

AfriForum en Kgosi Gaboilelwe Moroka van die Barolong Boo Seleka-tradisionele gemeenskap van Thaba ’Nchu het ’n aanlyngrondbestuurstelsel vir die bestuur van die grond van dié tradisionele gemeenskap in werking gestel. Dié aankondiging is gemaak tydens ’n regstreekse gesprek by AfriForum op 3 November 2022. Die grondbestuurstelsel is ontwikkel deur Joulco Square in samewerking met AfriForum….

Gesamentlike inheemseveldbokprojek: Infrastruktuur en veiligheidsbeplanning begin
| |

Gesamentlike inheemseveldbokprojek: Infrastruktuur en veiligheidsbeplanning begin

iNkosi Zwelothando Mabandla, die familieboernetwerk die Suider-Afrikaanse Agri-inisiatief (Saai) en AfriForum het vandeesweek die volgende fase van die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek om ’n inheemseveldbokstoet te vestig in die AmaBhele kaJamangile-koninkryk naby Maclear in die Oos-Kaap begin met die vestiging van sleutelinfrastruktuur en ’n gemeenskapsveiligheidsverbintenis. Waterinfrastruktuur en ’n bokkraal is opgerig en voorlopige gesprekke is gevoer oor…

Staat faal opkomende boere: Inligting rakende stryd vir grondsekerheid bekendgemaak
| |

Staat faal opkomende boere: Inligting rakende stryd vir grondsekerheid bekendgemaak

Die tragiese stories van mislukte grondhervormingprojekte en die lot van duisende begunstigdes wat finansieel swaarkry en sukkel om die mas op te kom, kan byna eksklusief voor die deur van korrupte en onbekwame staatsamptenare gelê word. Dít is duidelik uit die inligting wat suksesvolle opkomende boere van regoor die land vandag tydens ’n mediakonferensie in…

Gesamentlike landbou-ontwikkelingsprojek om inheemseveldbokstoet te vestig begin
| |

Gesamentlike landbou-ontwikkelingsprojek om inheemseveldbokstoet te vestig begin

iNkosi Zwelothando Mabandla, die familieboernetwerk die Suider Afrika Agri Inisiatief (Saai) en AfriForum het hierdie week ’n gesamentlike landbou-ontwikkelingsprojek in die AmaBhele kaJamangile Koninkryk naby Maclear in die Oos-Kaap begin om ’n inheemseveldbokstoet te vestig. Dié stoet sal uiteindelik lei tot die daarstel van ’n lewensvatbare landbou-onderneming, die verhaling van die aanvanklike finansiële belegging en…

Vestiging van intelligente landboubuurt kry hupstoot deur boomplantaksie by skool
| |

Vestiging van intelligente landboubuurt kry hupstoot deur boomplantaksie by skool

AfriForum en Saai het hande gevat met iNkosi Zwelothando Mabandla van die AmaBhele kaJamangile Tradisionele Gemeenskap naby Maclear in die Oos-Kaap om die visie te verwesenlik van die vestiging van ’n selfstandige gemeenskap deur die vestiging van ’n intelligente landboubuurt deur bome by die Mqokolweni Junior Sekondêre Skool te plant. Tien vrugtebome, insluitend perske-, pruim-,…

End of content

End of content