AfriForum se buurtwag in Bronkhorstspruit help met brand tydens sigbaarheidspatrollie
| | | |

AfriForum se buurtwag in Bronkhorstspruit help met brand tydens sigbaarheidspatrollie

AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag het op 1 Oktober in die vroeë oggendure hulp verleen aan ’n gesin wie se huis gebrand het. Magda Lewis, voorsitter van AfriForum se Bronkhorstpruit-buurtwag, en haar kollega het tydens ’n roetinesigbaarheidspatrollie ’n swart rookwolk gesien en onmiddellik ondersoek ingestel. Hul het besef dit is ’n huis wat brand en die buurtwag…

AfriForum se Naboomspruit-tak hou padblokkade saam met SAPD
| | | |

AfriForum se Naboomspruit-tak hou padblokkade saam met SAPD

AfriForum se Naboomspruit-tak het op 11 September 2020 saam met die Naboomspruit SAPD en Limpopo Verkeersdepartement ’n padblokkade gehou. AfriForum-lede het die SAPD bygestaan met die padblokkade waartydens voertuie ook deursoek is. Lede van die publiek het gehelp om voertuiglisensies te kontroleer en die verkeer te reguleer, terwyl die SAPD voertuie afgetrek het. AfriForum het…

AfriForum-buurtwag in Potgietersrus help om voertuigdief vas te trek
| | | |

AfriForum-buurtwag in Potgietersrus help om voertuigdief vas te trek

Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het die SAPD op 10 September bygestaan met die arrestasie van ’n vermeende voertuigdief. Die buurtwag het kort na hul Mahwelereng SAPD bygestaan het met die soektog na ’n vermeende verkragter, inligting ontvang van die SAPD wat hulp benodig met die soektog na ’n gesteelde voertuig wat op pad was na…

#VegEnBou-week: AfriForum skep hoop in Standerton  
| | | |

#VegEnBou-week: AfriForum skep hoop in Standerton  

AfriForum se Standerton-tak het van 7 tot 11 September sy #VegEnBou-week in dié dorp gehou. Taklede, vrywilligers, plaaslike ondernemings én skoolleerders het deur die loop van die week saamgewerk om die dorp op te knap en hoop te skep in dié gemeenskap wat veral onder swak dienslewering en grootskaalse besoedeling gebuk gaan. Byna 500 vragmotors ry…

End of content

End of content