AfriForum staan aankondiging van “konsentrasiekamp vir standbeelde” teen
| |

AfriForum staan aankondiging van “konsentrasiekamp vir standbeelde” teen

AfriForum spreek sy teenkanting uit teen die aankondiging van Nathi Mthethewa, die Minister van Kuns en Kultuur, dat die regering sogenaamde temaparke gaan open om monumente, simbole en standbeelde van die verlede te huisves. Volgens die SAUK het die Minister gister tydens ’n sitting van die Nasionale Vergadering aangekondig dat “aanstootlike simbole” van die verlede…

Skenking van R25 000 aan Voortrekkermonument oorhandig
| |

Skenking van R25 000 aan Voortrekkermonument oorhandig

AfriForum en verteenwoordigers van die Voortrekkermonument Draf & Stap Klub het vandag ’n skenking van R25 000 aan die Voortrekkermonument oorhandig. Dié bedrag is die opbrengs van die 2020 AfriForum Springbok Vasbyt-padwedloop wat deur die klub georganiseer en deur AfriForum geborg is. Die wedloop het vanjaar op 11 Julie 2020 plaasgevind en is weens die COVID-19-inperkings virtueel aangebied….

AfriForum Jeug verwelkom verskuiwing van MT Steyn-standbeeld – want Kovsies verdien hom nie
| |

AfriForum Jeug verwelkom verskuiwing van MT Steyn-standbeeld – want Kovsies verdien hom nie

AfriForum Jeug verwelkom die verskuiwing van president MT Steyn se standbeeld van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus na die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke as gevolg van dié universiteit se dekolonisering- en transformasiebeleid. Die organisasie keur nie die verskuiwing goed nie, maar is van mening dat dié kampus nie verdien om die standbeeld…

Ou vlag: AfriForum veg in Hoogste Hof van Appèl vir vryheid van spraak
| |

Ou vlag: AfriForum veg in Hoogste Hof van Appèl vir vryheid van spraak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het gister verlof tot appèl gekry om die uitspraak van die Suid-Gautengse Hooggeregshof – dat die vertoon van die 1928-vlag (die ou Suid-Afrikaanse vlag) haatspraak is – in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein te beveg. Volgens Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum, is dit ’n positiewe wending…

| | |

AfriForum at UN Forum to alert international community of government’s violation of language rights

Delegates of the civil rights organisation AfriForum will be attending the twelfth session of the UN Forum on Minority Issues in Geneva, Switzerland for the next two days. The theme for this year’s event is “Education, Language and Human Rights of Minorities”. AfriForum intends to highlight the government’s violation of the rights of the speakers…

AfriForum by VN-forum om regeringskending van Afrikaanse taalregte in die kollig te plaas
| | |

AfriForum by VN-forum om regeringskending van Afrikaanse taalregte in die kollig te plaas

Afgevaardigdes van die burgerregteorganisasie AfriForum sal vir die volgende twee dae die twaalfde sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland bywoon. Vanjaar se tema is “Onderwys, taal en die menseregte van minderhede”. AfriForum beoog om die regering se skending van Afrikaanssprekendes se regte by hierdie geleentheid in die kollig te plaas….

Ramaphosa is reg oor Die Stem in Suid-Afrika se nasionale lied
| | |

Ramaphosa is reg oor Die Stem in Suid-Afrika se nasionale lied

Deur Barend Uys Is pres. Cyril Ramaphosa reg as hy sê Suid-Afrika se nasionale lied verteenwoordig “wat ons as ’n nasie is”? Ek dink hy is inderdaad in die kol met hierdie opmerking, maar nie op grond van die redes wat hy sou dink nie. Ramaphosa het gesê die woorde van Die Stem is destyds…

Monumentale Cantus Koorfees bekoor gehoor
| | |

Monumentale Cantus Koorfees bekoor gehoor

Die burgerregtewaghond AfriForum is trots om vanjaar weer deel te kon wees van die vierde Monumentale Cantus Koorfees wat op 24 Augustus 2019 by die Voortrekkermonument plaasgevind het. Hierdie wonderlike inisiatief het vier jaar gelede ’n werklikheid geword onder leiding van Vashti Trichard en Vaughan van Zyl, onderskeidelik gesoute koorleier en -afrigter, ten bate van die behoud…

AfriForum beskou “ou vlag”-uitspraak as terugslag vir spraakvryheid
| |

AfriForum beskou “ou vlag”-uitspraak as terugslag vir spraakvryheid

AfriForum beskou die uitspraak wat vandag in die Johannesburgse hooggeregshof met betrekking tot die sogenaamde ou Suid-Afrikaanse vlag gelewer is, as ’n terugslag vir vryheid van spraak, hoewel dit nie die organisasie se aktiwiteite of standpunte direk sal raak nie. Die hof het vandag beslis dat die ongevraagde (gratuitous) vertoon van die vlag haatspraak is,…

End of content

End of content