Onwettige ontplooiing van grenswagte
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n brief aan die minister van Binnelandse Sake, dr. Aaron Motsoaledi, gestuur waarin hulle duidelikheid eis…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n brief aan die minister van Binnelandse Sake, dr. Aaron Motsoaledi, gestuur waarin hulle duidelikheid eis…
Die AfriForum-buurtwagte regoor Suid-Afrika het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie…
AfriForum verwelkom die klarigheid wat die SAPD bewerkstelllig het oor die hernuwing van vervalde vuurwapenlisensies, deur die uitreiking van direktiewe…
AfriForum se gemeenskapsveiligheid-afdeling, het die afgelope week wetstoepassers bygestaan tydens geweldadige protesaksie wat in die weste van Pretoria uitgebreek het….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die nuutaangestelde nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), generaal Fannie Masemola, versoek om homself nie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se gemeenskapsveiligheidafdeling het vandag die Tshwane Metropolisiediens (TMPD) bygestaan tydens geweldadige betogings in Pretoria. Die LUR vir…
AfriForum se Vaalharts-buurtwag in samewerking met Hartswater Crime Watch het onlangs saam met die plaaslike polisie en weermag gewerk om…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 30 Julie 2021 ’n tweede plaaswag in George gestig. Dié plaaswag is die organisasie se…
Die AfriForum-tak in Marble Hall het ’n petisie opgestel teen ’n onwettige plakkerskamp in die Koteng-gebied. Luidens statistiek spruit die…
Die Solidariteit Beweging het vandag by ʼn mediakonferensie sy ondersteuners aangemoedig om te midde van die onluste wat sekere dele…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing