Cele beskerm Ace se myndiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel die onlangse optrede deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Vrystaat ten sterkste. Dit volg ná…
Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel die onlangse optrede deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Vrystaat ten sterkste. Dit volg ná…
Die AfriForum-buurtwagte in die noordstreek (Gauteng, Limpopo en Mpumalanga), het op 4 Augustus aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem….
AfriForum se syfers toon dat 76 plaasaanvalle in die tweede kwartaal van 2023 plaasgevind het. Dié organisasie se gemeenskapsveiligheidafdeling het…
Die AfriForum-buurtwag in Brits, Noordwes, het Dinsdagaand, 8 Augustus, gehelp om vier vermeende plaasaanvallers vas te trek en gesteelde goedere…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in reaksie op die eskalerende taxistaking sy regspan opdrag gegee om ’n aanmaningsbrief aan luitenant-generaal Fannie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n regsverteenwoordiger aangestel om die saak teen drie Vrystaatse boere, waaronder twee boervroue, wat deur die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n formele aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Inligting (PAIA) aan al nege provinsiale hoofde…
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis dat Bheki Cele, minister van Polisie, onmiddellik bedank ná daar onthul is dat meer as 5 000…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n assesseringsdokument bekendgestel wat boere as ’n handleiding kan gebruik om te verseker dat hulle…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die familie van die Nieuwoudt-egpaar, wat byna drie jaar gelede op hul kleinhoewe naby Hammanskraal aangeval…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing