’n Bloedige derde kwartaal: Plaasaanvalle styg met 21%
Die derde kwartaal van 2023 was ’n uitermatige bloedige drie maande ten opsigte van plaasaanvalle. ’n Toename van nagenoeg 21%…
Die derde kwartaal van 2023 was ’n uitermatige bloedige drie maande ten opsigte van plaasaanvalle. ’n Toename van nagenoeg 21%…
Minstens 1 088 AfriForum-buurtwaglede van die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal het Vrydag (13 Oktober 2023) in hul onderskeie dorpe, stede en…
Bheki Cele, die minister van Polisie, het al telkemale bewys dat hy onbevoeg is vir sy pos. Onder sy leiding…
Leier van die EFF, Julius Malema, en sy regspan wend hulle tot betreurenswaardige vertragingstaktieke in Malema se vuurwapensaak, het AfriForum…
Die Wysigingswetsontwerp op Geregtelike Aangeleenthede wat hierdie week in die Nasionale Vergadering aanvaar is, is ’n reuseoorwinning vir Suid-Afrikaners en…
Die burgerregteorganisasie AfriForum, die familieboernetwerk Saai en verskeie ander rolspelers in die landbousektor het vandag op AfriForum en Saai se…
Uit die 1 402 plaasaanvalle en -moordinsidente wat die afgelope vier jaar (vanaf 2019 tot 2022) deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
’n Egpaar van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal is erg op hul plaas aangerand terwyl hul aanvallers “Kill the Boer, kill the…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se statistieke oor plaasmoorde vir die tweede kwartaal van 2023 gekap. Die…
Die skokkende misdaadstatistieke wat vandag vrygestel is, is ’n duidelike bewys dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), onder leiding van Bheki…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing