AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kempton Park, Springs en Endicott het op Vrydag 4 Oktober…
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kempton Park, Springs en Endicott het op Vrydag 4 Oktober…
Die AfriForum-buurtwagte in Bultfontein, Harrismith, Odendaalsrus, Welkom, Winburg, die Sandrivier-distrik en Ventersburg het op 4 Oktober 2019 aan dié organisasie…
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het in samewerking met GAC Security op 4 Oktober 2019 ’n projek van stapel gestuur om ’n nuwe beheerkamer in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die afgelope naweek nagenoeg 132 gemeenskappe regoor die land gemobiliseer om aan ’n nasionale patrollie deel…
Lede van AfriForum het op Saterdag 21 September 2019 gehelp om vyf gewapende rowers in hegtenis te neem ná ’n…
Bheki Cele, minister van polisie, het op 12 September 2019 die nasionale misdaadstatistieke vir die 2018/2019-boekjaar bekend gemaak. Luidens dié statistieke het…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met groot kommer kennis geneem van Suid-Afrika se misdaadstatistieke vir die 2018/2019-finansiële jaar, wat vroeër vandag…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 7 September 2019 ’n selfverdedigingkursus vir vroue aangebied onder leiding van Fortis Pro Active Defence Solutions….
AfriForum het in samewerking met rolspelers in die Witrivier-distrik weer eens ’n poging tot onregmatige grondbesetting die nekhou toegedien. Dít…
AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) is bekommerd oor die veiligheid van leerders en personeel van skole in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing