Staat van inperking: Misdaad neem toe; buurt- en plaaswagte veral nóú krities
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat buurt- en plaaswagte nou meer as ooit toegelaat moet word om gemeenskappe te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat buurt- en plaaswagte nou meer as ooit toegelaat moet word om gemeenskappe te…
Brig. Lawrence Nkgweng het vroeër vandag geantwoord op AfriForum se skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, oor die moontlike…
AfriForum se regspan het vandag wéér ’n skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, gerig om navraag te doen oor…
AfriForum is bekommerd dat vuurwapens wat tydens die amnestietydperk ingehandig is vir bewaring terwyl eienaars weer aansoek doen om hul…
AfriForum se Koekenaap-plaaswag, wat deel vorm van die organisasie se Vredendal-tak, het op 17 Mei 2020 in samewerking met die plaaslike SAPD…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy kommer uitgespreek dat die Suid-Afrikaanse regering besig is om die COVID-19-pandemie te misbruik om…
AfriForum verwelkom die direktief deur lt.genl. Moeketsi David Sempe op 7 Mei 2020 wat onder meer bevestig dat vuurwapenlisensiëring nou toegelaat word…
AfriForum het vandag ʼn brief ontvang waarin Bheki Cele, die Minister van Polisie, bevestig dat die aansoeke van vuurwapeneienaars wie…
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n skrywe aan pres. Cyril Ramaphosa te rig waarin die burgerregteorganisasie sy kommer…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die SAPD se Intelligensie-eenheid gehelp om ’n operasie in die noorde van Pretoria uit te voer…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing