AFRIFORUM SE BLOEMHOF-BUURTWAG VIND GESTEELDE VOERTUIG TERUG
AfriForum se Bloemhof-buurtwag het onlangs die plaaslike SAPD gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te vind. Die buurtwag het op…
AfriForum se Bloemhof-buurtwag het onlangs die plaaslike SAPD gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te vind. Die buurtwag het op…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het om ongeveer 19:00 op 24 Junie verdagtes aangekeer in samewerking met Monitor Net Response en…
Die protospan van AfriForum se Riversdal-buurtwag, wat deel vorm van dié organisasie se Hessekwa-tak, het in die laaste week van…
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op Vrydag 28 Mei ’n massapatrollie op die N4-snelweg tussen Middelburg en Malalane gery. Dié…
AfriForum se Messina-buurtwag het op 19 Mei 2021 in samewerking met die plaaslike SAPD ’n suksesvolle operasie uitgevoer waartydens ’n…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het die polisie verlede jaar gehelp om twee motordiewe in hegtenis te neem. Die…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het verlede week verskeie verdagtes in hegtenis geneem. Op 4 Maart was daar ’n insident waartydens…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 20 Februarie die vleie in Witrivier met ’n hommeltuig verken. Die doel van dié projek…
AfriForum het vanaf 16 Desember 2020 tot en met 10 Januarie 2021 in die Noord-, Oos-, Suid- en Wes-Kaap hoë…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy ondersteuners vandag in Senekal toegespreek tydens ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde. Dit volg op die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing