AfriForum: Gesprekke oor geheime vuurwapenwetsontwerp lê regering se skynheiligheid bloot
AfriForum veroordeel die regering se pogings om in die geheim voorgestelde wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer by Nedlac deur…
AfriForum veroordeel die regering se pogings om in die geheim voorgestelde wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer by Nedlac deur…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope twee weke verskeie veiligheidskursusse vir buurtwaglede oor die Oos-Kaap heen aangebied. Tydens…
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis ’n formele nasionale ondersoek na polisiebetrokkenheid by veediefstal. Dié versoek volg in reaksie op die arrestasie…
AfriForum se gespesialiseerde reaksie-eenheid, bekend as die protospan, is verder versterk met die suksesvolle aanbieding van nóg twee intensiewe opleidingskursusse…
AfriForum se Gemeenskapsveiligheidsentrum in Bloemfontein het in Augustus altesaam 107 noodgevalle aangeteken, wat die sentrum se doeltreffendheid, professionaliteit en toewyding…
Dit blyk asof die spreekwoordelike wolf in hierdie geval toe al die pad die skaapwagter was nadat ’n 34-jarige lid…
Die AfriForum-takke in Alberton, Germiston, Edenvale en Springs het die afgelope week saam met plaaslike brandweer- en sekuriteitsdienste gewerk om…
AfriForum veroordeel ten sterkste die opmerkings wat regter Francis Kganyago tydens vonnisoplegging in die Hooggeregshof in Polokwane gemaak het, waar…
Gesprekke rakende moontlike aanpassings aan die Wet op Beheer van Vuurwapens (60 van 2000) by die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en…
AfriForum bestempel die Departement van Internasionale Verhoudinge en Samewerking (DIVS) se poging om die voorkoms van enige rasse- en politieke…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide