AfriForum eis geregtelike ondersoek ná dood van Senzo Meyiwa
AfriForum het vandag aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregteorganisasie se privaatvervolgingseenheid, namens die Meyiwa-familie geëis het dat…
AfriForum het vandag aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregteorganisasie se privaatvervolgingseenheid, namens die Meyiwa-familie geëis het dat…
Julius Malema, leier van die EFF, het vandag ná volgehoue druk deur AfriForum in die Oos-Londense streekhof verskyn vir die…
Tom Moyane, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het vandag vir die eerste keer in die Roodepoort-landdroshof verskyn in…
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het vandag in die Randburgse landdroshof op aanklagte van aanranding…
AfriForum en die familie van die ontslape sokkerspeler Senzo Meyiwa het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat dié burgerregteorganisasie die…
Thandi Modise, voorheen voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies en tans speaker van die Nasionale Vergadering, het vandag op…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het aansoek gedoen om ’n nolle prosequi-sertifikaat om ’n werknemer privaat te vervolg wat bedrieglike klagtes van…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat sy eenheid ’n mandamus-aansoek op…
AfriForum het vanmiddag van vertroulike bronne bevestiging ontvang dat Julius Malema wel deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg gaan word…
Onke Mashinini is vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof skuldig bevind vir die moord op Liyaqat (Lee) Mentoor, asook regsverydeling en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing