PRIVAAT VERVOLGING VAN BESKULDIGDE IN VERKRAGTINGSAAK IN MAART HERVAT
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, en sy span het vandag namens Celeste Gouws, slagoffer en privaat vervolger,…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, en sy span het vandag namens Celeste Gouws, slagoffer en privaat vervolger,…
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het uiteindelik besluit om op te tree in drie sake wat in sommige gevalle reeds vir…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 10 en 11 Februarie 2021 in die Johannesburgse Landdroshof ’n…
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat sy privaatvervolgingseenheid diensklagtes gelê het by lt.-gen. Khehla John Sitole, die nasionale…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geweier het om klagtes teen Naas…
Wico Swanepoel, ’n prokureur by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 9 Desember 2020 ’n klag van aanranding by die Randburg-polisiestasie…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag bekend gemaak dat die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste versuim het om die mandamusaansoek…
Thandi Modise, speaker in die parlement, was vandag vir die tweede dag in ’n ry in die beskuldigdebank in die…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Sue Mennie, die dogter van die oorlede Genee Bergs, by in die strafsaak teen…
Thandi Modise, speaker in die parlement, se verhoor op aanklagtes van dieremishandeling het vandag in die Potchefstroomse Streekhof begin. Adv….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing