Privaatvervolgingseenheid eis dat NVG kind se skietdood vervolg ná bevinding in geregtelike doodsondersoek
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het gister in ’n skrywe aan die Direkteur van Openbare vervolging in die Noord-Kaap geëis dat die…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het gister in ’n skrywe aan die Direkteur van Openbare vervolging in die Noord-Kaap geëis dat die…
Khumbulani Malinga is vandag effektiewelik vyf jaar gevangenisstraf opgelê in die Middelburgse Streekhof vir die dood van Lizel Visagie. Landdros…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandeesweek ’n mandamusaansoek op die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) in Pretoria, asook drie ander respondente,…
Dennis Hearn is aangekla van die moord op Nicky Botes nadat hy na bewering in Junie vanjaar die oorledene tydens…
Die beamptes van die Tswane Metropolisie (TMPD) wat vir Kymie du Toit in Desember 2019 in Pretoria afgetrek het, gaan…
Die verhoor van Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP, is vandag weereens uitgestel in die Randburgse…
Die saak teen die beskuldigde in die moord op Isabel van Coller twee jaar gelede is in die Johannesburgse Landdroshof…
Landdros Bertus van Zyl het vandag in die Upington-landdroshof aan AfriForum se privaatvervolgingseenheid gelyk gegee in die formele geregtelike doodsondersoek…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid verwelkom sekere verwikkelinge in, maar bly bekommerd oor die hantering van sake van geweld teen kinders in…
Landdros John Maloba het vandag in die Johannesburgse Landdroshof bepaal dat Naeem Deedat aanspreeklik gehou kan word vir die dood…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing